5 gaste
0 slaapkamers
3 beds
0 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 100 McKenzie Street, 13 Manzini, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Pelicans Pad @ St Lucia is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in St Lucia. Die kompleks is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede kan verken.
Dié chalet het lugversorging, het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamerarea is in die leefarea en het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die badkamer het 'n stort en word gedeel.
Daar is 'n kombuis langs die dubbelbed met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n tafel, bankies en klein braaigeriewe. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Die kompleks is naby restaurante, winkels en verskeie toergidse wat verskeie buitelugdoendinge en safaris aanbied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nicollette Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 100 McKenzie Street, 13 Manzini, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pelicans Pad @ St Lucia het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100 McKenzie Street, 13 Manzini, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang