Beskrywing
The Pool House is 'n ruim eenslaapkamerhuis met slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders, of 'n paartjie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 2 matrasse kan vir kinders voorsien word. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond toegerus. In die leefarea is daar 'n kaggel, 'n kroeg, 'n pooltafel, 'n etenstafel en 'n gemaklike sitkamerstel. Buite is daar 'n stoep met 'n swembad en 'n sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat die eienaar se honde ook op die perseel woon.
Gaste is welkom om hul eie honde saam te bring mits dit vooraf gereël word.
'n Opsionele skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lower Lotheni Road, Penfield, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang