+37
Lodge in Ladysmith

Platrand Lodge

  • Slaapplek vir 100 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Fouries Kraal Farm, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Platrand Lodge is 'n wildplaas wat ten volle omhein is en 3,680 hektaar groot is in Fourie's Kraal, in 'n Malaria-vrye area net 5 km vanaf Ladysmith in KwaZulu-Natal. Die lodge is 13 km vanaf die N2, 2 ure vanaf Durban en 3 ure vanaf Johannesburg.

Die lodge het oorhangdakke en ruim verandas. Platrand Lodge het baie om aan te bied in dié luukse verblyf wat geskik is vir konferensies en troues, met uitsonderlike uitsigte en vriendelike diens.

Die Colonial Restaurant op die perseel maak voorsiening vir die meeste gaste, met ’n spyskaart wat verskeie disse het wat strek tussen goeie rooivleis tot iets uit die see. Gaste sal beslis iets kry waarvan hulle sal hou. Gaste kan binne snoesig raak of ’n laatmiddag skemerkelkie op die veranda geniet.

Terwyl gaste wag vir hulle geselskap, kan hulle rustig ontspan in die Victoriaanse sitarea met ’n boek en ’n drankie terwyl hulle vir hulle aandete wag. ’n Verskeidenheid boeke in die sitarea is vir gaste beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Marian K
5.0
We will be back again. Thank you. Our second visit. It is an overnight stop for us, travelling back from Kruger Park to Durban. It allo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Chenay S
4.6
Pleasant stopover for a couple of nights. This lodge is a pleasant place to spend a couple of nights. The location can’t be beaten, set...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Fanie E
Saam met vriende
4.6
Die Cottage is baie ruim en goeie fasiliteite. Weg van als. Ons kon lekker kuier. Platrand was eers nie bewus van ons aankoms nie. Was geen aantekenin...
Sien meer
Sep 2025
Jeremy P
Saam met lewensmaat
4.4
A satisfied stay. It was pleasant. We had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Charlotte L
Saam met lewensmaat
4.2
Heerlik gerus. Baie lekker gebly. Wat sleg was, is dat ons graag die yskas aan wou hê met 'n paar bottels water in. Ook is die TV se beeld baie swak.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Fouries Kraal Farm, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Platrand Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Fouries Kraal Farm, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 100 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c683dae1e62d5b99484b80a82ea451adf38d8f0f26e25d8cff74dafa1bb17223ff19324a9e12a7f0485002abd3ecf4807b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 Fouries Kraal Farm Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.592827 29.765369

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang