Beskrywing
Dié chalets bied elk slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, kombuistoebehore en breekware. Die sitarea het 'n enkelbed en TV met sekere DStv-kanale. Elke eenheid het 'n buitebraai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet in kontant met aankoms betaal word.
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Met die uitsondering van gidshonde, word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen harde musiek of steuring word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalets het elkeen 'n mooi uitsig, 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, kombuistoebehore en breekware. Die sitarea het 'n enkelbed en TV met sekere DStv-kanale. Elke eenheid het 'n buitebraai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet in kontant met aankoms betaal word.
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Met die uitsondering van gidshonde, word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen harde musiek of steuring word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gastehuise het elke 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, kombuistoebehore en breekware. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke eenheid het 'n buitebraai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet in kontant met aankoms betaal word.
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Met die uitsondering van gidshonde, word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen harde musiek of steuring word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lot 1023 Owen Ellis Drive, North Sand Bluff, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 53 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang