+48
Selfsorg in Hogsback

Prairie Wind Self-catering Cottages

  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 25 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Prairie Wind Self-catering Cottages is in die bekoorlike dorpie Hogsback geleë. Die kothuise is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in die omgewing kan verken.

Verblyf by Prairie Wind Self-catering Cottages word in 3 individueel versierde kothuise, wat elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste het, gebied. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg of aparte slaapkamers, 'n badkamer, en 'n goed toegeruste kombuis of 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid het verwarmers en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Prairie Wind Self-catering Cottages is naby restaurante, inligtingsentrums vir besoekers en avontuurlustiges, en 'n klein supermark en vulstasie in die dorp.

Daar is baie watervalle om te besoek, stap- en voetslaanroetes deur inheemse woude, abseil, voëlkyk en bergfietsroetes om in en rondom die dorp te ervaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 25 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Prairie Wind Self-catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38d99c65fd45c21e9b579f708db12bb33b8ae9a3256c4a28dcc7ce22c1bdd6fe9b13f728814029298baeb7543f1914a613d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 25 Main Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-14:00 11:00 -32.5951337 26.938923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang