Premier Splendid Inn Bayshore
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 184 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 The Gully Street, Meer-En-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Premier Splendid Inn Bayshore bied B&B-verblyf aan in Richardsbaai. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n basis vanwaar die omgewing se besienswaardighede verken kan word.
Verblyf by Premier Splendid Inn Bayshore beskik oor 102 kamers. Die kamers het elk 'n dubbelbed, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kamers het lugversorging, 'n werkstasie, 'n telefoon, 'n kluis, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die restaurant bedien waar ander disse ook bestel kan word. Die hotel bied gratis WiFi, 'n kroegarea, 'n swembad en konferesie- en vergaderinglokale wat gehuur kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 277
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 4 The Gully Street, Meer-En-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Premier Splendid Inn Bayshore het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 The Gully Street, Meer-En-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 184 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang