- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 126 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Umhlanga Ridge Boulevard, Prestondale, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Premier Splendid Inn Umhlanga bied B&B-verblyf in Prestondale, Umhlanga. Die hotel is 2,5 km vanaf Umhlanga se hoofswemstrand en 18 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Verblyf by die hotel word in 63 gerieflike kamers aangebied. Elke kamer het 'n ekstra lang bed, 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n telefoon, elektriese kluis, platskerm-TV, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die restaurant bedien en gaste kan ook ander heerlike maaltye daar bestel. Die hotel spog met gratis WiFi en toegeruste konferensiegeriewe wat te huur is. Kamerdiens, 'n wasgoeddiens en privaat pendeldienste kan gereël word.
Die hotel is langs die Busamed Gateway-hospitaal en naby die Gateway Theatre of Shopping, restaurante en ander besienswaardighede in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 309
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Umhlanga Ridge Boulevard, Prestondale, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Premier Splendid Inn Umhlanga het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Umhlanga Ridge Boulevard, Prestondale, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 126 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang