+18
Selfsorg in Naboomspruit

Pulani Park 5

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nerissa M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2026

Lekker oornag plek. As jy opsoek is vir 'n plekkie waar jy net wil oornag, stort en wil eet, is die plek aan te beveel. Lekker gebraai en geslaap. Gemaklike beddens en kussings. Toegang tot Netflix en die gemaklike bank in die sitkamer asook die WiFi is pluspunte. Ek het bv. 'n asblikkie in die badkamer en 'n spieël in die kamer gemis. Die plekkie is bietjie donker selfs deur die dag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R520, Rondavel 5 Pulani Park, Naboomspruit, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2346abf520805072feae5233eca4315e4fa3292da193768dd764c5265523415246a19b1a0bb1a363c01017ea229c239a547b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 R520 Rondavel 5 Pulani Park 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.410735717354 28.734711977733

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang