Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Naboomspruit

Pulani Park nr 12

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absoluut die geld werd. Baie besondere plek en in mooi stil bosveld. Baie veilig en bokkies wat saans agter die huis verbyloop. Die huis het alles wat mens nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gebly en die mooi omgewing geniet. Pragtige huis in 'n mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vernon was nie self daar nie, maar hy was die hele tyd in kontak op ons eerste dag. Ons het dit verskriklik geniet. Die huis en atmosfeer in die park is iets wat jy nie in foto's kan sien nie. Die huis het soveel karakter en kunswerke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elandre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Fantasties. Dit was die lekkerste wat ons nog gebly het. Die huis was toegerus met alles en nog meer wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneka C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Rustig. Ons het baie lekker gebly. Dit was rustig en die natuur is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Heerlike bos huis, baie goed ingerig en goeie WiFi. Baie lekker bos huis. Kry definitief meer as verwag!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilde C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Rustig gekuier, baie dankie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Rustig. Baie lekker, dit was stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estie K
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Sal weer wil kom eendag. Baie lekker. Mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie stil en rustige blyplek. Net wat 'n mens benodig het om te herlaai. Huis het alles wat jy nodig het. Baie gerieflik en baie atmosfeer. Vernon is 'n fantastiese gasheer en heeltyd opgevolg of alles reg is en of ons dit geniet. Uitsig van dek was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

R101, Pulani Park, Naboomspruit, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabd4753274a543057234174535eb20df2e28a23f942714bb27e56f3e92489db4e2130f03b0115d81ef20a2fc500c4d2713f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 43 5 1 5 R101 Pulani Park 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.412082160904 28.73234914465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang