Pumbalani Boskamp
- 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Pumbalani Bush Camp, Eiland Road, Eiland, 0885, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Pumbalani Boskamp is in Eiland, Limpopo, geleë en bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir sakereisigers of gaste wat 'n ontspannende oornagverblyf soek. Dit is die perfekte plek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die eiendom bied 4 goed gemeubileerde chalets, elk met 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, lugversorging en 'n yskassie.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike boma-area, braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders en 'n vermaaklikheidskamer met 'n pooltafel en 'n TV met volledige DStv. Gedurende die somermaande kan gaste 'n verfrissende swem in die swembad geniet.
Veilige parkering is beskikbaar vir alle gaste op die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Pumbalani Bush Camp, Eiland Road, Eiland, 0885, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pumbalani Bush Camp, Eiland Road, Eiland, 0885, Limpopo
Sien kaart- 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang