+13

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Junior O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustige en netjiese verblyf met pragtige natuurskoon. Netjiese en veilige verblyf in pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie lekker, oulike en stylvolle plekkie. Als wat jy nodig het. Mooi uitsig. Ons gasheer was ongelooflik gasvry. Die plek was baie stylvol, netjies en skoon, uitstekend ingerig. Die swembad was heerlik, en die sakke droë hout en filterkoffie was 'n lekker ekstra. Goeie waarde vir geld. Sal definitief weer hier wil oorslaap. Pragtige uitsig van die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Vriendelike, pragtige plek, baie netjies en skoon. Vreeslik lekker gewees, ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Absoluut amazing! 19 on Queen is beslis 'n oorslaap plek om aan te beveel. Die ligging is perfek. Die woonstel is noukeurig ingerig met topgehalte meubels, linne en dekor. Die swembad was beslis welkom na 'n dag se reis. Vriendelike dienspersoneel. Heeltyd op hoogte gehou d.m.v. WhatsApp kommunikasie. Koue water en koeldrank in die yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfekte oornagplek. Alles wat jy benodig! Perfekte oornagplek. Alles wat mens benodig vir 'n goeie nagrus en gereedmaak vir 'n volgende dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jevonne B
1 nag
5.0
Des 2025

Kalm, rustig en beslis die beste diens ontvang. Dit was een van die aangenaamste verblywe wat ons al beleef het. Die gasheer was absoluut op haar beste om ons gemoed te kom. Het konstant opgevolg waar ons is en of ons tevrede is. Dit was onverwaks maar tog kalm om so gevoel te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monja
19 on Queen
Jevonne, baie baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang en ek is bly julle het dit geniet. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

19 Queen street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb813dde76a2d1c2aba6065c5d4143c16252787f74d0591749b5fc35d5759773055965cc4f6ad1278c8a3beff38e94df3b0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 19 Queen street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2454001 24.531499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang