19 on Queen
4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Queen street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
19 on Queen is in Graaff-Reinet, Oos-Kaap, geleë, naby hoofroetes en ander geriewe vir 'n gerieflike verblyf.
Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, kasruimte, spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tee- en koffiemaakstasie. Die sitkamer is gemeubileer met 'n eetkamertafel vir 4 en 'n slaapbank vir 2 kinders, 'n TV met DStv.
Gaste kan die binnehof met buitemeubels, braaigeriewe, swembad, veilige parkering en 'n pragtige uitsig oor die Kamdeboo-berge geniet.
Aktiwiteite/besienswaardighede om te verken sluit in 'n padelbaan, die uitsonderlike argitektuur in die dorp ervaar, stap in die Vallei van Verlatenheid, besoek die Kamdeboo Nasionale Park, of ontspan eenvoudig en geniet die plaaslike restaurante en gasvryheid wat die dorp bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 19 Queen street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Queen street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang