Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas, mikrogolfoond, gasplaat, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Rook is verbode in die verblyf.
- Geen geraas of musiek ná 22:00.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe word met die eienaars gedeel. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Rook is verbode in die verblyf.
- Geen geraas of musiek ná 22:00.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Quellerie Road, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang