+92

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mercia U
1 nag
5.0
Jun 2026

Het heerlik gebly by Relmies Place. Vriendelike personeel en kamer ruim en netjies. Great experience! Goed geleë, veilig en netjiese kamer. Sal beslis weer hier kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roché G
1 nag
5.0
Mei 2026

Vriendelik, privaat, gemaklik! Corelmie het baie vriendelik vooraf 'n ligging gestuur, warm verwelkoming en hulp aangebied. Baie lekker gebly, kamer was skoon, netjies met meer as die basiese verwagtinge. Smaakvolle dekor en sjarmant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gemaklik gebly. Lekker gebly en goed geleë. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderlike luukse ervaring! Wonderlike luukse ervaring met 'n georganiseerde gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hubert T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantastic. Excellent place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Heerlik! Baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Hulle het ons akkommodeer toe ons vinnig nog 'n persoon bygekry het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Menique L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker, netjies, mooi, skoon. Alles was so mooi, netjies skoon en baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evert B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige, gerieflike en netjiese verblyf. Pragtige en netjiese verblyf. Was baie verbaas met die kwaliteit en netheid van die hele instansie. Baie verwelkomend, vriendelike diens. Pragtige tuin. Gerieflik en gemaklike bed. Gasvrou en gesin baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat jy benodig met verskeie klein bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilu P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Modern, skoon, netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker en baie rustig. Baie dankie vir goeie diens, skoon en gemaklikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corelmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

154 Kerk Street, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f3c8cf06767c6d7c0496c5bb1212c24e98546c30a3172ff42b6fc313a15b9118c139af8553a4adf6bc865cc2017772a5a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 154 Kerk Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6995299 28.3963492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang