+92
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 154 Kerk Street, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Relmies Place is in Modimolle, Limpopo, geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Dit is die ideale herlaaiplek in die natuur.

Die gastehuis beskik oor 4 pragtig gemeubileerde kamers wat el 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi het. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaiers, 'n lessenaar en 'n yskassie.

Buite is daar 'n pragtige tuin met eetareas. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rene F
5.0
Pragtige gastehuis, en vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly! Dis 'n lieflike plek. Dis skoon, netjies, modern, baie, baie mooi. Corelmie is baie vri...
Sien meer
Feb 2026
Elsabe K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer daar oorbly. Die verblyf was aangenaam, netjies en skoon.
Feb 2026
Roberto J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect getaway for my wife and me. Stay was really comfortable and relaxing. There were a few power outages on the first night, but di...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Dawie B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Heerlik gebly. Gasvryheid uitstekend. Sal beslis weer van Corelmie se diens gebruikmaak.
Nov 2025
Marius M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie lekker. Relmies is baie skoon en netjies. Alles is op sy plek en die kamers is baie gerieflik en gemaklik.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corelmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 154 Kerk Street, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Relmies Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

154 Kerk Street, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f3c8cf06767c6d7c0496c5bb1212c24e98546c30a3172ff42b6fc313a15b9118c139af8553a4adf6bc865cc2017772a5a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 154 Kerk Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6995299 28.3963492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang