Pick your preferred language

English

Afrikaans

+99
Selfsorg in Kroonstad

Retief Guest Farm

  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Retief 1641, Geneva, Kroonstad, 9499, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Retief Guest Farm bied pragtige oornagverblyf op 'n plaas net buite die prentjiemooi dorp, Kroonstad, en is ideaal vir gaste wat tussen Johannesburg en Bloemfontein reis of die Vrystaat verken.

Hierdie gasteplaas bied verblyf in 2 selfsorgeenhede met slaapplek vir 4, 2 Gemak Gesinskamers met slaapplek vir 3, 3 Gemak Dubbelkamers met slaapplek vir 2 en 'n Koningkamer met slaapplek vir 2. Die kamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed. Die Gemak Gesinskamers het ook 'n enkelbed in die solderarea. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die 2 selfsorgeenhede het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Die ander eenhede het 'n sitarea en 'n koffiestasie met 'n yskassie.

Buite die selfsorgeenhede en die Koningkamer is 'n stoep met sitplek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, die tuin en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Annelien D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, skoon en vriendelik. Petro is 'n wonderlike gasvrou, het ons dadelik laat welkom voel. Ons het 1 aand oorgeslaap oppad na Noord-Kaap, baie goe...
Sien meer
Des 2025
El-Mari M
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely! Lovely stay. Will definitely visit again. A beautiful guesthouse, very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Mari K
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en modern. Dit is 'n gemaklike en veilige oorslaap op die N1 met alles wat jy nodig het. Enige probleme was vinnig en professioneel hanteer. D...
Sien meer
Nov 2025
Hiadee V
5.0
Everything you need, for a great price. Great stopover just off the highway. Travelled with a cat. Got there late at night due to many ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Juan V
5.0
Regte Vrystaatse gasvryheid! Regtig 5 ster diens en akkommodasie. 'n Pragtige ou herehuis. Oud, maar nie afgeleef nie. (Daar is ook nuwer eenhede op d...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farm Retief 1641, Geneva, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Retief Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Retief 1641, Geneva, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46839a6796638014f38f4bce40e220f3b0cf5d15a490804662115acea36a968b9ec2396eb713fa5edc73c64408727071cec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Farm Retief 1641 Geneva 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.723691928266 27.22457036376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang