- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 58 Siyayi Drive, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rilli's Inn is 'n woonstelletjie op die eienaar se perseel in Mtunzini.
Verblyf is in 2 eenhede, naamlik Rilli's Inn Woonstel en Rilli's Inn Ateljeewoonstel, beskikbaar. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en die ateljeewoonstel aan 2 gaste.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, klitser, broodrooster en voedselverwerker toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele, 'n TV en 'n sitkamerstel met 'n L-vormige rusbank met 'n dagbed. Daar is sonpanele in die geval van beurtkrag.
Die ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, vierplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 58 Siyayi Drive, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rilli's Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Siyayi Drive, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang