River Run Cottage @ Cleopatra Mountain
6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Highmoor Road, Kamberg Valley, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
River Run Cottage @ Cleopatra Mountain is 'n selfsorgkothuis hoog op langs die Klein-Mooirivier met 'n asemrowende uitsig op die Drakensberge. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek in die Kambergvallei in die Drakensberge.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Albei slaapkamers dubbelbeddens en en suite-badkamers het storte, wasbakke en toilette. Daar is ook 'n solder met 2 enkelbeddens vir kinders.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n etenstafel.
Buite is daar 'n privaat onderdakhoutdek met 'n tafel en stoele, braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier. Die kothuis is ongeveer 1 km vanaf Cleopatra Mountain Farmhouse waar daar 'n restaurant is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Highmoor Road, Kamberg Valley, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Highmoor Road, Kamberg Valley, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang