Beskrywing
Bluegums 3 kan 10 gaste akkommodeer en is onder die bloekombome geleë wat baie skadu bied. Die kampeerplek is met gruis bedek en het 'n kran en elektrisiteite. Dit is naby die ablusiegeriewe geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let dat die reënval deur die jaar nie baie konsekwent is nie en dat die watervlakke dus wissel.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die kothuis en kampeerwa gebruik sonkrag en gaste moet asb. bewus van hul kragverbruik wees. Skakel asb. die ligte af wanneer 'n vertrek nie gebruik word nie.
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die padtoestand doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Die grondpad is sowat 5 km lank en vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Vleilande 3-kampeerplek is 'n grasstaanplek wat 10 gaste kan akkommodeer en 'n bietjie skaduwee het. Die kampeerplek het ook 'n kraan en elektrisiteite en is 150 m van die ablusiegeriewe af geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let dat die reënval deur die jaar nie baie konsekwent is nie en dat die watervlakke dus wissel.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die kothuis en kampeerwa gebruik sonkrag en gaste moet asb. bewus van hul kragverbruik wees. Skakel asb. die ligte af wanneer 'n vertrek nie gebruik word nie.
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die padtoestand doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Die grondpad is sowat 5 km lank en vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Guinea Fowl-kampeerplek kan 10 gaste akkommodeer en is langs die bloekombome 100 m vanaf die ablusiegeriewe en naby die hoofkothuis en vlei geleë. Die kampeerplek het water, elektrisiteit, braaigeriewe en 'n asemrowende berguitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let dat die reënval deur die jaar nie baie konsekwent is nie en dat die watervlakke dus wissel.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die kothuis en kampeerwa gebruik sonkrag en gaste moet asb. bewus van hul kragverbruik wees. Skakel asb. die ligte af wanneer 'n vertrek nie gebruik word nie.
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die padtoestand doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Die grondpad is sowat 5 km lank en vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Wortelgat Road, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang