Beskrywing
Die karavaanpark het 'n goed-versorgde tuin met groot bome op baie staanplekke. Daar word van gaste verwag om hul eie karavane en tente saam te bring. Alle staanplekke het elektrisisteit. Ons het ablusiegeriewe (bad en storte), 'n selfdiens-wassery, 'n varswater-swembad en onthaalkamer met TV, swembad en tafeltennis-tafels.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Die tariewe is per volwassene en per kind per nag vir 'n karavaanstaanplek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
No 1 , Old Main Road, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 1002 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang