Rocky Mountain Bush Lodge
8 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R101, Farm Grootnylsoog, Portion 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Rocky Mountain Bush Lodge is 'n unieke vakansiehuis en bied selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas naby Bela-Bela in die Waterberg-omgewing. Dit word omring deur onversperde bosvelduitsigte en bied 'n gevoel van luulsheid. Dit is die ideale keuse vir dié wat op soek is na rustige verblyf.
Hierdie oord beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Gaste in hierdie kamers deel die 2 badkamers, elk met 'n stort. Daar is ook 'n privaat buitestort op die perseel.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n etenstafel en 'n TV. Die huis spog met oorgenoeg vermaakareas buite waar gaste kan braai, al fresco-etes geniet of net ontspan.
Gaste kan die omliggende roetes met bergfietse of te voet verken en die inheemse wild van naby aanskou. Verder kan hulle ook op die dam kajakvaar of voetslaan in die vallei met 'n natuurlike poel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R101, Farm Grootnylsoog, Portion 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R101, Farm Grootnylsoog, Portion 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang