Beskrywing
Die kampterrein maak gebruik van 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm storte en toilette wat spoel. Elektrisiteit en water word voorsien sowel as braaigeriewe. Braaihout is beskikbaar teen ekstra koste. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word geld slegs op 'n kampeerbasis. Gaste moet asb. hulle eie kamptoerusting saambring.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Roodegrond Boerdery, Off the R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 80 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang