Beskrywing
Hierdie lieflike, knus eenslaapkamer-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, trort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, broodroorster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n stoep met 'n braai-area en buitesitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie. Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tweeslaapkamer-eenheid het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die stoep het braaigeriewe en 'n sitarea. Daar is ook 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie. Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Giants View Luxury 2-Slaapkamer Chalet bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n sitarea en 'n eetarea en die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid is 10 minute vanaf die gewilde Nottingham-weg geleë, waar daar 'n verskeidenheid restaurante en ander besienswaardighede is. Die huis is 9 minute vanaf die N3, wat dit die ideale oornagverblyf maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie. Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Meadow View bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort wat privaatheid en gerief bied. Die 2 bykomende slaapkamers het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met stortgeriewe. Die volledige kombuis is toegerus met al die noodsaaklikhede soos 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n maaltyd in die eetarea geniet of bloot in die sitkamer ontspan. Ervaar die perfekte mengsel van rustieke sjarme en kontemporêre gerief by Meadow View, waar elke detail deeglik ontwerp is om jou verblyf onvergeetlik te maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie. Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike chalet beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierdie slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en gemaklike sitplek in die ruim leefarea. Die glasdeur lei na die stoep met buitesitplek en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie. Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R103, Rosetta Fields Country Lodge Farm, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang