Beskrywing
Dié enkelkamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Elke kamer het 'n plafonwaaier en gaste kan in die swembad afkoel. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe waar gaste lekker saam kan kuier. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Daar is trappe wat na die kamer lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die eenhede gebruik sonenergie en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Badhanddoeke word voorsien.
Daar is trappe wat na die kamer lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Roselee Rest 3 bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n glasstort en wasbakke vir hom en haar. Geriewe om te verhit en te eet, soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die eenhede gebruik sonenergie en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Badhanddoeke word voorsien.
Daar is trappe wat na die kamer lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV en gaste het toegang tot gratis WiFi. Elke kamer het 'n plafonwaaier en gaste kan in die swembad afkoel. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe waar gaste lekker saam kan kuier. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Daar is trappe wat na die kamer lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eenhede gebruik sonenergie en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Badhanddoeke word voorsien.
Daar is trappe wat na die kamer lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Die eenhede gebruik sonenergie en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Badhanddoeke word voorsien.
Daar is trappe wat na die kamer lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Augusta Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang