Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n dakwaaier, digte gordyne en 'n volledig toegeruste kombuisie in. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n tweeplaatstoof, lugbraaier, elektriese braaipan, mikrogolf en yskassie toegerus. Daar is ook 'n haardroër, strykyster, 'n TV met Premium DStv-kanale en onbeperkte WiFi. Gaste ontvang hul eie afstandbeheerder vir die hek en die eenheid het sy eie stoep met draagbare braaigeriewe. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien daar sonpanele is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rustic Forest Gastehuis is 'n rookvrye onderneming.
Ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling teen 'n ekstra koste.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n groot koninggrootte-bed, 'n dagbed, groot lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n dakwaaier en volledig toegeruste kombuisie in. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, elektriese braaipan, SnappyChef en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met Premium DStv-kanale en onbeperkte WiFi. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien daar sonpanele is. Die eenheid het privaat onderdakparkeerplek reg voor dit en 'n afstandbeheerder vir die hek. Buite is daar 'n stoep met draagbare braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Huisreëls
Rustic Forest Gastehuis is 'n rookvrye onderneming.
Ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling teen 'n ekstra koste.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Nicolai Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang