Beskrywing
Die woonstel beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit het 'n privaat ingang en dis geskik vir 2 gaste. Daar is ook 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Let wel dat die woonstel nie 'n see-uitsig het nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eerste slaapkamer het 'n see-uitsig, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet of 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n see-uitsig en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n TV, badkamer met 'n toilet, 'n oopplan-sitarea met 'n kinderbed en 'n kombuis wat met 'n skottelgoedwasser, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Verder is daar 'n onderdakbraai-area met 'n etenstafel en sitplek vir 8 gasye. Gratis WiFi is beskikbaar, afhangend van die opvangs.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n see-uitsig, koninggrootte-bed, kinderbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n see-uitsig, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n see-uitsig, 2 enkelbeddens, 'n TV en 'n en suite-badkamer met net 'n toilet. Daar is ook 'n oopplan-sitarea en -kombuis met 'n kinderbed. Daar is ook 'n onderdakbraai-area met 'n etenstafel en sitplek vir 8 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 2nd Avenue, Boknesstrand, 6185, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang