Pick your preferred language

English

Afrikaans

+46
Tentekamp in Waterberg

SANParks Tlopi Tented Camp

  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R510, Marakele National Park, Thabazimbi, 0387, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

SANParks Tlopi Tented Camp is in die hartjie van die Waterberge geleë en bied 'n tuiste aan verskeie wild. Marakele Nasionale Park is 'n malaria-vrye area en sowat 12 km vanaf Thabazimbi.

Besoekers wat na die gebied stroom, kan rustigheid en genot verwag. Dié unieke bosveld ervaring word geskep deur seldsame geelhout- en sederbome, groot berge in die agtergrond, aasvoëls wat deur die lug sweef en 'n opwindende mengsel van wild wat deur die landskap beweeg.

Die Tlopi-ruskamp is nie omhein nie en bied 'n ware kampervaring en is sowat 17 km vanaf die ontvangs.

Gaste kan ontspan in die gerieflike gemeubileerde safari-tente terwyl hulle uitkyk oor die Apiesrivierpoortdam. Elke tent het 2 enkelbeddens, 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n aparte, tog private kombuis met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en kookgerei. Die kombuis het ook 'n eetkamertafel en stoele.


Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 2025

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the R510, Marakele National Park, Thabazimbi, 0387, Limpopo
  • Gaste dink SANParks Tlopi Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 866
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 866
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 866
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R510, Marakele National Park, Thabazimbi, 0387, Limpopo

Sien kaart
  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUZ9Cb8jBcKF3rEAxDsQ3i3D0Sy0IxRF09sVsDwmwTKDj6qJTP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 866 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off the R510 Marakele National Park 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.43686 27.540702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang