Beskrywing
Ideaal vir 2 volwassenes en 'n kind. Die eenheid het 'n uitsig oor die berge en langs die rivier, 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank vir 'n kind en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die aparte kombuis het 'n gas-tweeplaatstoof, yskas, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is WiFi by Scalarhoney Lodge.
Troeteldiere is welkom mits vooraf gereël.
Let asb. dat die parkeerplek 250 m vanaf Buchu Boomhuis en Tent is.
Op versoek kan ekstra kinders by Buchu Boomhuis geakkommodeer word, gaste moet net hulle eie tente saambring of vooraf aanvraag doen.
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gerieflik vir 3 mense het die boomhuis 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Op versoek kan ekstra kinders geakkommodeer word in tente wat gaste self moet voorsien. Die kombuis het 'n gas-tweeplaatstoof, 'n yskas, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is WiFi by Scalarhoney Lodge.
Troeteldiere is welkom mits vooraf gereël.
Let asb. dat die parkeerplek 250 m vanaf Buchu Boomhuis en Tent is.
Op versoek kan ekstra kinders by Buchu Boomhuis geakkommodeer word, gaste moet net hulle eie tente saambring of vooraf aanvraag doen.
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons het 'n groot afdak area met 'n Senior Dome Safari-tent met 'n koningingrootte-bed, en 'n 4x4 BunduTec luukse kampeerdertent met 'n dubbelbed. Daarbenewens kan nog een of twee tente opgeslaan word. Daar is 'n privaat kombuis en skottelgoedwasarea, sowel as 'n stort en spoeltoilet. Alles is goed beskerm onder een groot dak teen strawwe weer. 'n Pragtige dammetjie en fontein loop voor die area, met die bergrivier agter die eiendom met rots poele in die berg rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Daar is WiFi by Scalarhoney Lodge.
Troeteldiere is welkom mits vooraf gereël.
Let asb. dat die parkeerplek 250 m vanaf Buchu Boomhuis en Tent is.
Op versoek kan ekstra kinders by Buchu Boomhuis geakkommodeer word, gaste moet net hulle eie tente saambring of vooraf aanvraag doen.
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R62, Tsitsikamma Mountain Reserve, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang