+35
Selfsorg in Tsitsikamma

Scalarhoney Lodge

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R62, Tsitsikamma Mountain Reserve, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Scalarhoney Lodge is in die Tsitsikamma-berge geleë en bied gaste 'n holistiese en rustige wegbreek.

Die toevlugsoord bied gaste 'n keuse om die rustieke 3-slaapplek-hout HoneyBush-kajuit of die 3-slaapplek Buchu Boomhuis te bespreek, beide naby die rivier geleë.

Die kajuit is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n badkamer met 'n stort. Die kajuit het ook 'n aparte kombuis wat toegerus is met 'n 2-plaat gasstoof, 'n yskas, sowel as eetgerei en breekware.

Buchu Boomhuis is ingerig met 'n koninggrootte bed, sowel as 'n enkelbed, en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n privaat kombuis en is toegerus met 'n 2-plaat gasstoof, eetgerei en breekware, sowel as 'n yskas. Bykomende kinders kan geakkommodeer word, maar gaste moet hul eie tente saambring.

Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gebruik, en troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Let asseblief daarop dat dit 250 m stap vanaf die parkeerterrein na die Buchu Boomhuis is.

Gaste kan afkoel in die rotspoel of rivier, of stap en wandel in die omgewing, wat inheemse fynbos sowel as talle Protea-spesies bied. Heuningbostee, wat op die reservaat verbou word, en gesondheidsprodukte is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Neill K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese rus vir die siel. Indien jy rus vir jou siel soek, is hierdie die ideale plek.
Mei 2025
Salome P
4.8
Alleen met my 2 honde - salig, pragtig, veilig, onvergeetlik! Al wat ek die jaar vir my verjaarsdag wou hê, is om alleen met my 2 honde iewers te gaan...
Sien meer
Mrt 2025
Colin S
Saam met lewensmaat
4.6
Amazing, quiet and peaceful. We enjoyed our stay in a beautiful and tranquil place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Tarryn G
Saam met vriende
4.6
Peaceful and relaxing weekend away for those looking to enjoy a stay in nature. Andre was a wonderful host. He went above and beyond to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Alet C
Saam met lewensmaat
4.4
Ongelooflike mooi omgewing. Baie staproetes. Waterstrome om in te swem. Ons het ons kuier vreeslik geniet - geriewe basies, maar meer as voldoende. Le...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the R62, Tsitsikamma Mountain Reserve, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
  • Gaste dink Scalarhoney Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Off the R62, Tsitsikamma Mountain Reserve, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKZVkiLJilKK4j8VMnYz6YH1wzE0KNaR6u6liRzCLB56L2thppr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 Off the R62 Tsitsikamma Mountain Reserve 6411 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.889269922285 23.881621468925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang