2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 182 South Beach Road, Sea De La Vie 25, Durban, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sea De La Vie 25 is in 'n strandfrontkompleks geleë, net 'n kort entjie van die La Mercy-strand af. Die perfekte wegbreekplek vir 'n paartjie.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur het. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die rustige uitsig oor die see en ongerepte strande aan die Dolfynkus wat vanaf die balkon geniet kan word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 182 South Beach Road, Sea De La Vie 25, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea De La Vie 25 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
182 South Beach Road, Sea De La Vie 25, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang