+40
Selfsorg in Agulhas

Seagulls Nest

Seagulls Nest Woonstel
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel is langs die dubbelverdiepinghuis en grens aan die hoofstraat. Die woonstel het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander een met 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuisie, 'n sitarea en 'n badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die ingang na die badkamer is vanuit die hoofslaapkamer. In die sitarea is daar 'n TV met 50 DStv-kanale. Daar is ook 'n buitebraai.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seagulls Nest Ground Floor Unit
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is op die grondvloer van 'n dubbelverdiepinghuis langs die hoofstraat. Dit is ideaal vr 4 volwassenes en 2 klein kinders en net 'n entjie se stap vanaf die 14 km-lange strand, die hawe en Struisbaai se winkels. Daar is 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 driekwartbeddens. Daar is ook 2 dagbeddens in die sitarea wat geskik is vir kinders. Die eenheid het 'n kombuisie, 'n sitarea en 'n badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die ingang na die badkamer is vanuit die hoofslaapkamer. Daar is 'n TV met 50 DStv-kanale in die sitarea en 'n buitebraai is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seagulls Nest Top Floor Unit
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid is op die boonste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis teen die hoofstraat geleë. Dit het slaapplek vir 7 gaste. Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers: 1 slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens en daar is een enkelbed in die oopplan-slaaparea by die trappe. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en 'n -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Die sitarea het 'n TV met 50 DStv-kanale en daar is ook 'n buitebraai.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

90 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFhe7F1njZs2WlM3SDKdVeBt95EXYoMT83rjbUJDTuyukSwxCwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 90 Main Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.800846994978 20.053840387099

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang