Beskrywing
Verblyf word gebied vir 2 volwassenes en 2 kinders. Seeduiker beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n solderstyl is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die solderstyl-slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Die badkamer het 'n stort. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, platskerm-TV teen die muur met DStv-konneksie. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Bababedjie kan voorsien word, maar gaste moet hul eie beddegoed daarvoor saambring.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Linne word voorsien.
Let wel, die eenheid is op die eienaar se perseel.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Verblyf word vir 2 volwassenes gebied. Dié eenheid is oopplan met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, ketel en 'n broodrooster. Die leefarea het gemaklike sitplek, platskerm-TV teen die muur met DStv-konneksie. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Bababedjie kan voorsien word, maar gaste moet hul eie beddegoed daarvoor saambring.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Linne word voorsien.
Let wel, die eenheid is op die eienaar se perseel.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Seeduiker Road, Langebaan Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang