+43
B&B in Seeheim

Seeheim Hotel

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 13 resensies


Netheid
2.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.3
Veiligheid
3.5
Karmen F
1 nag
5.0
Jun 2026

Hidden gem. Janko is 'n baie oulike gasheer. Hy het ons vertel van die geskiedenis van die hotel en dit was vreeslik interessant. Ek sal dit voorstel as 'n unieke 'hidden gem'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janko
Seeheim Hotel
Thank you very much, Karmen. Hope Namibia brings you loads of memories for you and the family. It was a pleasure hosting you guys.

Elana K
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2026

Regtig 'n plek om te beleef! Heerlik gebly en die aandete was uit die boeke uit lekker!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vic V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

A nice oasis in the desert. We enjoyed staying at this hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre H
1 nag Saam met vriende
3.6
Jul 2024

Buitengewoon maar interessant. Ons groepie van 4 volwassenes het dit baie geniet. Interessante plek en eienaar. Kamers was gerieflik en skoon, met pragtige ou meubels. Spyskaart was beperk tot 2 disse, maar baie lekker voorberei - veral die gemsbok steak. Personeel baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jana R
1 nag Saam met vriende
3.2
Mrt 2024

Warm. Ek beveel die plek net aan in die winter. Het gereis met 'n 5 maande oue baba waarby ons 'n streng roetine hou om 6 uur te bad. Toe ons daar kom, was daar geen water nie. Ons moes wag vir die man om dit reg te maak, waarby my man die fout gevind het. Die water was ook iiskoud. Die baba moes in iiskoue water bad. Daar was ook geen lugverkoeling nie, net waaiers, en in daardie klipkamers werk 'n waaier geensins nie. Ek het ongelooflik warm gehad en sleg geslaap a.g.v. die hitte. Mag ook nie 'n haardroër gebruik sonder toestemming nie. Ek kon nie die hele dag daardie trappe op en af klim net vir daardie toestemming nie. Maar die enigste hoogtepunt was die kos.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Lynn-Marie G
1 nag
1.0
Jul 2024

Horrible horrible! Ons het nie daar oorgebly nie. Dit is glad nie skoon nie. Verskriklike swak diens. Glad nie die geld werd nie. Sal dit vir niemand aanbeveel. Dit is 'n varkhok.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Magda V
1 nag Saam met vriende
1.8
Sep 2023

Baie teleurstellend en swakste verblyf op ons reis. Buitekamers wat omgeskakel is vir gaste. Afgeleef en verwaarloos.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ernst F
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2022

Kamers onklaar. Baie trappe moeilik om te navigate.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cecilia V
1 nag Saam met vriende
3.0
Mei 2022

Vriendelike ontvangs en gawe mense, maar foto's is van paar jaar terug. Hotel het afgebrand en is in proses van herstel. Mens sien pragtige foto's, maar dit weerspieël nie die werklikheid nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Koos V
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2022

Geen plesier nie. Krag het elke 2 uur uitgeskop. Plek is afgeskeep. Al wat dit aanmekaar hou is die vriendelike eienaar.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Janko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Station Road, Off the C12, Seeheim Hotel, Seeheim, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 150 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf00393e3b40eea2637e82c77ae883aeed6887f2b1654d0eb4551d0e1492eebfecdc1f024f975ec968d0a9170ac437036cb37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 Station Road, Off the C12 Seeheim Hotel Karas 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.815764737388 17.805487860119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang