Seeheim Hotel
- Slaapplek vir 75 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Station Road, Off the C12, Seeheim Hotel, Seeheim, Karas Sien kaart
Beskrywing
Seeheim Hotel is 'n oase in die woestyn, 'n rustieke prag gebou van klip. Die hotel is 48 km wes van Keetmanshoop op die pad na Lüderitz geleë.
Verblyf word in verskeie kamers aangebied, insluitend gesinskamers, dubbelkamers, tweelingkamers, driepersoonskamers en enkelkamers. Die kamers is versier met houtmeubels, en elke kamer is toegerus met 'n waaier en 'n klerekas. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Badhanddoeke word voorsien.
Die hotel bied 'n buitelug swembad, sowel as 'n buiteterras, 'n restaurant en kroeg, en 'n speletjieskamer. Ontbyt word elke oggend bedien. Middagete en aandetes kan teen 'n ekstra koste van 'n à la carte-spyskaart bestel word.
Gaste kan besienswaardighede in die omgewing besoek, soos die Visrivierkloof, Kolmanskop, Keetmanshoop, Giants Playground en Quiver Tree Forest. Giants Playground en Quiver Tree Forest is 65 km weg geleë, Fish River Canyon is 136 km weg, en Kolmanskop is 283 km weg geleë.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.9/5
Janko Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Station Road, Off the C12, Seeheim Hotel, Seeheim, Karas
- Gaste dink Seeheim Hotel het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Station Road, Off the C12, Seeheim Hotel, Seeheim, Karas
Sien kaart- Slaapplek vir 75 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang