+78
Selfsorg in Jeffreysbaai

Seester Strandhuis

Oyster 2 (seefront-eenheid)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié woonstel het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed. Die leefarea het ’n enkelbed en ’n uittrekbed onder, asook gemaklike sitplek. Daar is ’n kombuis wat volledig toegerus is met ’n yskas-vrieskas. Die eenheid het 'n privaat ingang en parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas in.

Huisreëls

Gaste moet hul eie DStv-dekodeerders saambring.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oyster 1 (Seefront-eenheid)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en daar 'n enkelbed met 'n uittrekbed in die leefarea. Oyster is volledig toegerus en beskik oor 'n kombuisie en 'n TV. Daar is 'n aparte ingang en see-uitsigte vanaf die sitkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas in.

Huisreëls

Gaste moet hul eie DStv-dekodeerders saambring.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mussel (geen see-uitsig)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Mussel-woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Dié eenheid is volledig toegerus en beskik oor 'n kombuisie en 'n TV. Daar is 'n aparte ingang. Die woonstel bied nie see-uitsigte nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Beddegoed en handdoeke vir 4 gaste.

Huisreëls

Gaste moet hul eie DStv-dekodeerders saambring.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Perlemoen (Geen see-uitsig)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Perlemoen-woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Dié eenheid is volledig toegerus en beskik oor 'n kombuisie en 'n TV. Daar is 'n aparte ingang. Die woonstel bied nie see-uitsigte nie. Die eenheid het trappe buite die gebou wat toegang bied.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Beddegoed en handdoeke vir 4 gaste.

Huisreëls

Gaste moet hul eie DStv-dekodeerders saambring.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

17 Uys Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74de2564ccf039fddac9f78064933feba5fe9ee7bdf954cd9bb745cf03a50c2083702cf1dd271bb91ac4541d6da0dfd51d19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 17 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046045680138 24.926379919052

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang