Beskrywing
Hierdie ruim dupleks het 2 dagbeddens op die onderste verdieping en 'n rusbank in die sitarea. Daar is 'n ingeboude kas, 'n rusbank, 2 enkelbeddens en 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word op die boonste verdieping. Die badkamer het 'n bad en 'n aparte stort. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei in die kombuis. Die eenheid het ook 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv, 'n ingeboude kas en 'n gedeelde braai-area, asook gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tydens spitsseisoen (16 Desember tot 3 Januarie) verander die kansellasiebeleid:
Meer as 4 weke voor die inklokdatum: 100% van die deposito word terugbetaal.
Meer as 2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito word terugbetaal.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito word terugbetaal.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-ateljee het 1 koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens, 'n etenstafel en rusbanke in die sitarea en 'n stort en toilet in die en suite-badkamer. Die kombuisie is langs die ateljee en is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n TV, DStv, 'n waaier, gratis WiFi en 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tydens spitsseisoen (16 Desember tot 3 Januarie) verander die kansellasiebeleid:
Meer as 4 weke voor die inklokdatum: 100% van die deposito word terugbetaal.
Meer as 2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito word terugbetaal.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito word terugbetaal.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim dubbeleenheid het 1 dubbelbed, 2 rusbanke en 'n hangkas. Ander geriewe in die eenhei sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, 'n tafel en stoele in. Daar is ook 'n plafonwaaier, 'n TV, DStv en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tydens spitsseisoen (16 Desember tot 3 Januarie) verander die kansellasiebeleid:
Meer as 4 weke voor die inklokdatum: 100% van die deposito word terugbetaal.
Meer as 2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito word terugbetaal.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito word terugbetaal.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim dupleks het 2 dagbeddens 'en 'n rusbank op die onderste verdieping in die sitarea. Daar is 'n ingeboude kas, 'n rusbank, 2 enkelbeddens en 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word op die boonste verdieping. Die badkamer het 'n bad en 'n handstort. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei in die kombuis. Die eenheid het ook 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv, 'n ingeboude kas en 'n gedeelde braai-area, asook gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tydens spitsseisoen (16 Desember tot 3 Januarie) verander die kansellasiebeleid:
Meer as 4 weke voor die inklokdatum: 100% van die deposito word terugbetaal.
Meer as 2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito word terugbetaal.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito word terugbetaal.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-suite het 1 dubbelbed, 2 rusbanke, 'n hangkas en 'n werkstasie. Die en suite-badkamer het 'n ruim stort. Daar is 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei in die kombuis. Die eenheid het ook 'n TV, DStv, 'n waaier, rusbank, lessenaar, ingeboude kaste en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tydens spitsseisoen (16 Desember tot 3 Januarie) verander die kansellasiebeleid:
Meer as 4 weke voor die inklokdatum: 100% van die deposito word terugbetaal.
Meer as 2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito word terugbetaal.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito word terugbetaal.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid op die eerste verdieping bied 'n uitsig oor die swembad en die tuin. Dit het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, en 'n aparte dagbed, 'n lessenaar en 'n rusbank. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, 'n plafonwaaier, 'n TV, ingeboude kaste en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tydens spitsseisoen (16 Desember tot 3 Januarie) verander die kansellasiebeleid:
Meer as 4 weke voor die inklokdatum: 100% van die deposito word terugbetaal.
Meer as 2 weke voor die inklokdatum: 50% van die deposito word terugbetaal.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito word terugbetaal.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Mandulia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang