Shelanti @ N11
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - N11, Baltimore, 0605, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Shelanti @ N11 bied selfsorgverblyf langs die N11-snelweg naby die dorp Baltimore. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek, sowel as oornaggaste wat na en van Botswana reis.
Die verblyf bestaan uit 4 kamers om van te kies, elk met hul eie privaat badkamer en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Daar is ook braaigeriewe waar gaste saam 'n maaltyd kan voorberei, met uitsigte oor die bosveld.
Daar is wilde diere wat vrylik rondom die verblyf rondloop en gaste kan op 'n wildrit gaan met vooraf reëling en teen 'n bykomende koste.
LET WEL: Geen restaurant, kroeg of swembad nie.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shelanti Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N11, Baltimore, 0605, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N11, Baltimore, 0605, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang