Sitrah Private Lodge
12 gaste
0 slaapkamers
0 beds
0 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516 Rooiberg Street, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Sithrah Private Lodge is 'n luukse, moderne 5-slaapkamer-toevlugsoord in Mabalingwe Wildreservaat. Die lodge beskik oor lugversorgde slaapkamers, wat 'n gerieflike verblyf verseker, en bied 'n eksklusiewe ontvlugting in die hartjie van die bosveld. Gaste kan die skoonheid van die reservaat geniet, met geleenthede om wild raak te sien en hulself in die natuur te verdiep terwyl hulle premium gerief en ontspanning ervaar.
Dié lodge het slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12. Dit beskik oor 4 pragtig gemeubileerde slaapkamers, almal op die grondvloer, met die vyfde slaapkamer op die boonste vloer. Die slaapkamers is almal smaakvol gemeubileer met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers met baddens, storte, wasbakke en toilette. Elke kamer het 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat balkon. Daar is ook 'n gastetoilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer, gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, en beskik oor 'n knus kaggel.
Die lodge beskik oor 'n oneindig swembad, Jacuzzi, en 'n groot buitelug Boma met 'n binne- en buitebraai-area. Die lodge het sy eie privaat wildritvoertuig wat jy teen 'n ekstra fooi kan huur.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 25
Resensies 342
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- R516 Rooiberg Street, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516 Rooiberg Street, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang