Beskrywing
Dié knus kamer is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger. Die ruim kamer het 'n kombuisarea met 'n stoof en oond, yskas, ketel en mikrogolf. Eetgerei en breekware word voorsien en daar is ook 'n slim-TV en vesel-WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Fooi van R400 word gehef as daar addisionele gaste met inklok in.
Let daarop dat die woonstel via trappe bereik word en daarom dalk nie vir jong kinders, bejaardes en gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié knus ateljeewoonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die oopplan-area het 'n dubbelbed, 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapbank kan in 'n dubbelbed omskep word. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n drieplaatstoof met 'n oondjie, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die leefarea het 'n platskerm-TV met volledige DStv en vesel-WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
'n Fooi van R400 word gehef as daar addisionele gaste met inklok in.
Let daarop dat die woonstel via trappe bereik word en daarom dalk nie vir jong kinders, bejaardes en gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Patrys Street, Amandelsig, Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang