8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Sneeuberg Nature Reserve, Greater Karoo, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sneeuberg Natuurreservaat is in die hartjie van die Groot Karoo tussen Nieu Bethesda en Middelburg in die Oos-Kaap geleë en strek oor 14 500 hektaar. Die reservaat is die tuiste van Nguni-beeste en verskeie wildsbokspesies. Gaste kan 'n outentieke, maar luukse Karoo-ervaring geniet.
Kliphuis is in 'n baie privaat ligging in Sneeubergreservaat geleë. Die
skuur het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en dit word met die gaste van die enkelslaapkamer gedeel. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het oorgenoeg, gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Daar is 'n plonspoel.
Alhoewel daar warm dae is, koel dit altyd in die aand af en in die winter sneeu dit rondom die verblyf. Die berge is 'n belangrike opvanggebied vir water. Daar is geen roofdiere nie, so dit is veilig om deur die reservaat te stap, te draf en fiets te ry en die landskap en wild te geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Daron Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sneeuberg Nature Reserve, Greater Karoo, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Kliphuis @ Sneeuberg Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sneeuberg Nature Reserve, Greater Karoo, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang