Beskrywing
Hierdie eenslaapkamer-eenheid is vir 'n gesin of 'n groep van 4 geskik. Die kamer het 'n dubbelbed en die sitarea het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n TV, 2 gemaklike banke en 'n werkstasie in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. ander gaste in ag neem en enige geraas of harde musiek ná 22:00 vermy.
Geen skoonmaakdienste word op Sondae of openbare vakansiedae voorsien nie.
Die eenhede kan as 'n geheel bespreek word om verblyf aan 9 gaste te bied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV met OpenView-kanale is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Gaste moet asb. ander gaste in ag neem en enige geraas of harde musiek ná 22:00 vermy.
Geen skoonmaakdienste word op Sondae of openbare vakansiedae voorsien nie.
Die eenhede kan as 'n geheel bespreek word om verblyf aan 9 gaste te bied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim ateljee-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Gaste moet asb. ander gaste in ag neem en enige geraas of harde musiek ná 22:00 vermy.
Geen skoonmaakdienste word op Sondae of openbare vakansiedae voorsien nie.
Die eenhede kan as 'n geheel bespreek word om verblyf aan 9 gaste te bied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Steytler Street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang