Beskrywing
Die Stephanie-eenheid is 'n oopplan-kothuis met slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale. Die slaaparea lei na 'n kombuis wat met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Boonop is daar 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Avah-eenheid is 'n oopplan-woonstel. Die eenheid het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n TV en OpenView-dekodeerder. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas met 'n klein vrieskaskompartement, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei en potte toegerus. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die woonstel is veilig met 'n traliewerk-deur en -vensters.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Krause Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang