Pick your preferred language

English

Afrikaans

+25
Selfsorg in Modimolle

Sparrow's Nest

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 102 Eagle Drive, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Sparrow's Nest is 'n lieflike selfsorghuis in die Koro Creek Gholflandgoed. Die landgoed is in die dorp Modimolle, noord van Bela-Bela, geleë.

Die smaakvol gemeubileerde huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers met 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die badkamers 'n bad of stort het.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Bykomende geriewe sluit in 'n gasbraai, swembad, lapa, gratis WiFi, lugversorging, 'n TV, DStv en veilige parkering.

Gaste kan gholf, voëlkyk, natuurwandelings, fietsry, swem, perdry en spa-behandelings op die landgoed geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lungelwa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 102 Eagle Drive, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Sparrow's Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

102 Eagle Drive, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyYzE5M2I2LTIyYTAtNDRiMC1hNWRmLTU4NmRmYjA5ZjRhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 102 Eagle Drive Koro Creek Golf Estate 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.69842322212 28.392391298909
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang