St Ives Lodge
- Slaapplek vir 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - R103 Midmar Road, Lions River, Howick, 3260, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
St Ives Lodge is 'n rustige, familie-bestuurde landgoed in die hartjie van die KwaZulu-Natal Midlands, wat 'n unieke mengsel van natuur, gemak en gasvryheid bied.
Gaste kan kies uit 18 pragtig ingerigte eenhede. Elke eenheid bied gemaklik slaapplek vir 2-4 gaste en beskik oor sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Alle eenhede is toegerus met lugversorging en sluit vars linne, badhanddoeke, 'n TV en gratis WiFi in om 'n gemaklike verblyf te verseker.
Alle eenhede is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Buite het gaste toegang tot 'n lapa-area, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied, insluitend 'n speelarea vir kinders.
Of jy nou binnenshuis ontspan of die KwaZulu-Natalse sonskyn buite geniet, St Ives Lodge bied 'n rustige en stylvolle atmosfeer vir reisigers wat beide gemak en gerief soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R103 Midmar Road, Lions River, Howick, 3260, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R103 Midmar Road, Lions River, Howick, 3260, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang