St Lucia Safari Lodge
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 103 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
St Lucia Safari Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in St. Lucia, 'n lieflike kusdorpie wat die tuiste van seekoeie, krokodille, pragtige strande en uitstekende restaurante is. Hierdie verblyf is naby die meer en see en Cape Vidal word as 'n Wêrelderfenisgebied erken. Dit is die ideale plek vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n strandwegbreek.
Verblyf word in 'n smaakvol gemeubileerde kamer met 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste gebied. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, pooltafel, braai-area en 'n lapa waar hulle ontbyt kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 103 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
103 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang