+12

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Nov 2025 tot 1 Apr 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 51 McKenzie Street, St Lucia, 3936 , KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

St Lucia Villa Mia 5 is in St. Lucia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste en dit is op die grondverdieping voor die swembad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het oorgenoeg sitplek.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en gaste het toegang tot gratis WiFi. Ander geriewe sluit lugversorging in.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad waarin gaste kan afkoel.

Hierdie woonstel het ligte wat met wind- en sonkrag werk spesiaal vir kragonderbrekings. Daar is ook 'n gratis daaglikse skoonmaakdiens.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 51 McKenzie Street, St Lucia, 3936 , KwaZulu-Natal
  • Gaste dink St Lucia Villa Mia 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 20% AF!

Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 6)
Bespreek

51 McKenzie Street, St Lucia, 3936 , KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7decce4ed7d9c64a8acdb15beb0a5f758e65de572d142c83d8025e37c9d5ae8659de1fec7958d9c65e110585f1bd284d7fab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 51 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.374713538518 32.412202223579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang