+53
Gastehuis in Meyerton

The Guests on 45

Kharla's
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kharla's is 'n ruim oopplan-kamer met 'n gemaklike dubbelbed, 'n muurgemonteerde TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n tafel vir 2 en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, mini-yskas, wasbak, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se vermaak. Buite kan gaste ontspan op 'n klein stoep met buitemeubels en 'n braai-area geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Ekstra gaste word nie toegelaat om oornag te bly nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Gate
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Gate is 'n oopplan-kamer met 'n gemaklike dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n tafel met sitplek vir 2 en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, wasbak, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n klein stoep met meubels en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Ekstra gaste word nie toegelaat om oornag te bly nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

45 Dolly Avenue, Rothdene, Meyerton, 1961, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b5afe9ea6614a192d1475f16cb9d9bb3da03c21410e35bc2f20458dcd2c6db93c6376988cab17fe90f2f80132bcfdf9a7d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 45 Dolly Avenue Rothdene 1961 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.608931 27.9966661
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang