+14
Selfsorg in Walmer

Stewart's Nest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andre M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Skoon, netjies. Alles is daar wat ek benodig. Dit is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashlyn P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

We had an amazing stay! Everything was wonderful, and we truly enjoyed our time. We had an amazing stay! Everything was wonderful, and we truly enjoyed our time. Will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Lekker ontspanne gerieflike blyplek. Ons het vreeslik lekker gebly. Op jou eie, maar ook op iemand se erf. Die eenheid het alles wat nodig is. Lekker stort na die lang dae. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micaela O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Really enjoyed our stay, we felt safe and found the accommodation easy. The kids loved the bunk beds and we loved the fact that the parents and kids had their separate rooms. Hosts were very accommodating with us arriving with a caravan, made space for us and helped with the electricity. Communication was easy and we enjoyed our chats at the accommodation. The property has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Easy going and comfortable. Value for money and friendly landlord.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Pleasant and well located. Clean and quiet, but there were no shampoo and soap in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie B
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Waarde vir geld en naby lughawe. Gemaklike huisie met twee slaapkamers. Geskik vir 'n gesin met kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2026

Was gemaklik, lekker sentraal maar kort upgrade. Alhoewel Stewarts Nest lekker gebly het, en lekker sentraal geleë is, kort die plekkie dringend 'n upgrade. Die bank is stukkend en die bed is gebroke. Die plekkie kort 'n nuwe matras en ook blinds. Maar, vir die geld wat ons betaal het per nag is dit nie bad nie. Wayne was heel vriendelik.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Feb 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jessie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

It was exactly as advertised. Perfect for a break away. Friendly host, safe and peaceful location with great restaurants nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

145 Fordyce Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98513d5d2076d49b839d8e3bac517798c9d9e7f2bad17f61a63ccc8de908724ddf456de504e8989b1526fcaca15107b6d9d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 79 5 1 5 145 Fordyce Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9786986 25.5922081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang