Beskrywing
Hierdie knus kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed met skoon wit linne. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Verder is daar 'n dakwaaier en USB-herlaaigeriewe in die kamer. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eienaar op die eiendom woon. Sy het haar eie privaat kothuis bo-op die eiendom. Honde word slegs op versoek toegelaat, aangesien daar 2 katte en 2 honde in die huis is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met skoon wit linne. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Verder is daar 'n dakwaaier en USB-herlaaigeriewe in die kamer. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eienaar op die eiendom woon. Sy het haar eie privaat kothuis bo-op die eiendom. Honde word slegs op versoek toegelaat, aangesien daar 2 katte en 2 honde in die huis is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kamer is in die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Verder is daar 'n dakwaaier en USB-herlaaigeriewe in die kamer. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eienaar op die eiendom woon. Sy het haar eie privaat kothuis bo-op die eiendom. Honde word slegs op versoek toegelaat, aangesien daar 2 katte en 2 honde in die huis is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kamer is in die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Verder is daar 'n dakwaaier en USB-herlaaigeriewe in die kamer. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die eienaar op die eiendom woon. Sy het haar eie privaat kothuis bo-op die eiendom. Honde word slegs op versoek toegelaat, aangesien daar 2 katte en 2 honde in die huis is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Sarel Cilliers, Napier, 7270, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang