Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12

4 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Groningen Street, Kabega Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Stukkie Genade is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Gqeberha (Port Elizabeth). Ideaal vir 'n paartjie, enkellopendes of sakereisigers.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer, 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die oopplan-slaaparea 2 enkelbeddens bevat. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Vir gaste se vermaak is daar 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste 'n netjiese tuin met buitesitplek en draagbare braaigeriewe geniet. Hierdie verblyf is gerieflik geleë langs die N2-hoofroete. Van hier af kan gaste die pragtige omgewing, strande, winkels, restaurante en besienswaardighede binne 'n kort rit verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wesley S
5.0
Super! Baie netjies, waarde vir geld, vriendelike gasheer. Ek sal weer bly. Dis naby aan hoofgeriewe vir 'n besigheidsreisiger. Goeie internet, Netfli...
Sien meer
Sep 2025
Leonie R
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig & baie gerieflik. Sal weer daar gaan bly. Baie gerieflik & die eienaar is baie vriendelik. Die plek is baie veilig & netjies.
Aug 2025
Moulijn M
4.8
Waarde vir geld. Ja, ek het baie lekker gebly.
Feb 2025
Jenine C
4.6
Nice and cozy. The place is nice and affordable. The place is nice and cozy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Laura B
Saam met lewensmaat
4.2
Convenient. Clean. Relaxing. The place was friendly and accommodating. The place was neat and clean. The coffee was yummy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Groningen Street, Kabega Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stukkie Genade het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Groningen Street, Kabega Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6828903e0fcafe4166f30bf1ae29045d0197dfc00297dc0cb4eda6ddeda2206f54ec026f66ad3242e47c02a958787df9d86b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 2 Groningen Street Kabega Park 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.945748702309 25.49308897791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang